|
|
Danville - Tsori Huis |
|
Ons is in die
proses om 'n nuwe houthuis vir 'n Weduwee en haar 3 kinders te laat
oprig. Ek het besluit om dit die Tsori huis te noem. (Vanaf die balsem van Gilead) Hierdie foto's is van die moeilike omstandighede waarin hulle nou bly. .Almal woon saam in 2 vertrekke! Die nuwe huis word die 1ste September opgerig. Ek hou julle op hoogte. ! |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||