Pres. Kruger Kinderhuis

Seunskamp Aug 05

 
     

 

So leer ons skiet

Wanneer is dit nou my beurt

   

 

 

Laai hom net eers

Spanpraatjie oor wat in tronke gebeur

   

Dis so lekker hier op die plaas

Quintus met sy nuwe hooftooisel

   

 

 

Nou moet ons mooi luister

Net 3 jaar oud en hy kamp al lekker saam

   

 

 

Quintus leer ons alles oor reptiele

So bietjie rus tussen al die bedrywighede

   

Daar is rugby ook gekyk

Net lekker rus

   

Nou wat vang die seuns nou aan?

Pasop, hier word ernstig kleilat gegooi

   

Kyk hoe suig hy duim terwyl hy slaap

Wyshede om die kampvuur

   

Spek en eiers vir ontbyt

Ek gaan al my kos opeet!

   

 

Kobus sê dankie vir 'n lekker kamp