President Kruger
Kinderhuis

2006

 

Nadat daar heelwat speelgoed oorgebly na ons Kersfees funksies kan ons hierdie jaar vir elke kind in die kinderhuis ook ‘n Verjaarsdag geskenkie te gee !

Die versorger-tannies het kom help om vir elke kind ‘n lieflike geskenk te pak en ek glo dat dit ‘n heerlike verrassing vir ons outjies op hulle verjaarsdae gaan wees!
 

     

Die versorgers van ons kinderhuis pak verjaardag geskenkies

Dis lekker om sulke mooi geskenkies te pak

   

Nog geskenkies vir elke kind se verjaardag

Nuutste inwoner - 'n laggende kollehond

   

Ons toekomstige Mej SA!

Drie broers

   

 

My sussie en ek