Danville Ouetehuis
(Bloudakkies)
Danville Old Age Home
Daar word elke Dinsdag 'n heerlike voedsame middag-ete aan 160 bejaardes voorsien.
Heerlike slaai
Nog kos vir later
Nog 'n ekstra skeppie
Poeding wat jou mond laat water
Voorbereidings vir middagete
Ons kuier almal saam
Heerlike warm ete op 'n koue dag
Heerlike kos net reg vir die opskep