Die Kleutergroep

Nog Kleuterskool fotos

 
Ons het soveel sports met die kleintjies op fotodag gehad. Party het met die selfvertroue en pose van `n joolkoningin gaan staan voor die kamera, terwyl ander nie met enige van ons manewales wou glimlag nie. Ek kon dit nie hou nie - moes hierdie `off the record` vbe vir jou stuur. Die mooistes word nou ge`edit` en ontwikkel vir volgende Don.aand se kersboom. Sorg dat jy jou kopie kry. Mooi bly Werdi
   

   

 
   

   

Kyk hoe slim word ons kinders!

Muis wag vir sy ontbytpap

   

Nog 'n bakkie pap asseblief?

Drie juffrouens skep ontbyt op

   

Ek is vier jaar oud

Heerlike mieliepap

   

Hier word ons slim

In die higiëne hoekie


29 November 2004

'n Geskenkie, spesiaal vir my!

'n Mooi geskenkie

   

Annatjie en Mercia

Die klok lui - dinge long dong

   

Die treintjie

Elsabe en kleutertjie

   

Nou waar is vader Kersfees dan nou?

Ons sing lekker saam

   

Oeps, my hoed wil val

Ouers en kinders kuier lekker saam

   

 

Vader Jakob in Zulu