Kersfees 2010

Dankie briefie

 
 
  Goeiedag Elsabe

Voorspoedige nuwe jaar en alles wat mooi is vir jou vir 2011.

Namens FUTURE FAMILIES en die OVC`s wil ons net baie dankie se vir die
kers geskenkies en snacks wat ons ontvang het . Die kinders was so opgewonde en gelukkig toe hulle die geskenkies ontvang. Die ouers was net so opgewonde soos die kinders. Ons het die paar skoene ook vir n OVC as geskenk gegee. Sy het so gehuil van dankbaarheid, en gese dat sy die hele jaar kaalvoet skool toe geloop het, en nou kry sy n paar skoene as geskenk.

Mag die Here jou ryklik seen vir wat jy doen en beteken vir die minderbevoorregte kinders asook volwassenes.

Voorspoed met jou gemeenskaps projek.

Daar was n artikel in die Beeld van 24 Januarie 2011 oor FUTURE FAMILIES indien jy meer van ons organisasie wil weet.

Nogmaals baie dankie.

Rut Domingo
MAATSKAPLIKE WERKER
FUTURE FAMILIES

 
 
 
 
 

Voorbereidings vir Kersfees 2010

Twinkle Toddler Toes kleuterskool

Andeon - Bethlehem Kersboom Curro Skool Roodeplaat

Heuwel en Groenveld woonstelkinders

Milnex bederf Bloudakkies weer

President Kruger Kinderhuis  

Die Woord Kindergroep

  

Beterskap en Wag-'n-Bietjie Ouetehuise  

Danville Ouetehuis (Bloudakkies)

 

Rainbow Kindergroep  

Oosmoot Ouetehuis Kersfunksie 2010

  

Margaretha Ackermann SAVF Tehuis  

Blesbok en Bosbok Bejaardes

  

Blesbok en Bosbok Kinders

DHP Skuiling