N G Kerk Kinderkamp
Nog fotos

 
     

Kampeerterrein

Lang stories om die kampvuur

   

Ons hou konsert

Perseel vir ons huis van beskerming

   

Phil en Morne wat verduidelik hoe hy die slang se
kop afgebyt het

Phil leer die kinders - elke vliegie het 'n naam

   

Phil word geblinddoek

Saterdagoggend stiltetyd

   

Selfs die jongstes word geleer visvang

Slaapplek vir die dogters

   

So 'n mooi vis, ek soen hom sommer

So leer ons vlieg-hengel

   

Tentdorpie

Volleyball is 'n kuns!

   

Vreugdevuur!

Die kinders sê totsiens!