|
|
Vigs bewustheidsdag in samewerking met Eskom Aids awareness day in collaboration with Eskom 8 Desember 2003 |
|
Eskom Noord Oos Streek het besluit
om 'n hand van vriendskap na die Danville en Elandspoort gemeenskap uit te
reik. Op Maandag die 8ste Desember het ± 1000 mense 'n inligtingsessie ivm
HIV/Aids bygewoon. Mnr John Hartslief het die gemeenskap van Elandspoort
toegespreek en aan hulle die boodskap oorgedra dat Eskom omgee vir sy mense
en beloof om volgende jaar meer aktief betrokke te wees in hierdie areas. Hierna het Eskom die inwoners met 'n heerlike maaltyd getrakteer met lewendige agtergrond musiek! Eskom fietsryers het ook hul bydrae gemaak deur ± 24km te ry om die boodskap van hoop en vrede aan die inwoners oor te dra! Ons opregte dank aan Eskom en sy personeel wat hierdie dag besonder vir ons mense gemaak het! |
Eskom North East District reached out a hand of friendship to the Danville community by sponsoring an Aids/HIV awareness briefing which was attended by ± 1000 people on Monday, 8th december, 2003. Mr John Hartslief addressed the community with the message that Eskom cared for its people and also promied that Eskom would be more actively involved in these areas. The residents were then treated to a hearty meal with lively background music! Eskom cyclists contributed by cycling 24 km to bring a message of hope and peace. We are grateful to Eskom and Eskom staff who made this day special for our people! |
, |
|
|
||
|
|
||
|
|
|
|
|||
|
|
|||