Dogterskamp

8 - 10 April 2005

Nog fotos

     

Donker, hier kom ons!

Ons is nie bang nie!

   

Bea lag te lekker!

Die kamp is so lekker!

   

Daar word geleer om vis te vang ook

Nog maar net 6 jaartjies oud!

   

Oom Neels Bothma leer ons van reptiele

Stefan leer saam met pa Christo van slange

   

Ek is bang vir slange

Ag, maar dis aaklige goed!

   

'n Pofadder net waar hy hoort, in 'n toe kas

Ek sal nog nooit aan 'n slang vat nie!

   

Mmmm, dit sal 'n mooi handsak maak!

Oom Neels drapeer 'n luislang

   

Nou raak ons braaf!

Geluk is 'n blommetjie!

   

Lekker verversings

Proviand vir die lang busrit terug huistoe

   

Baie dankie vir 'n heerlike kamp - nou gaan ons huistoe!

Ons sluit die kamp af met gebed en sang