Bloudakkies Warm Winter Projek
Die kombers gaan 'n groot verskil maak
Die nagte gaan nou lekker warm wees
Gaan sommer vanmiddag al 'n uiltjie knip!
Tannie Martie hou boek
Dankie vir my pragtige kombers
Die groot uitdeel begin
Net gou eers lees wat hier staan
Tannie Martie en Dina ontvang 200 komberse vir die skuiling