Bloudakkies
Valentynsdagfunksie

14 Februarie 2007

 

 

 

Ons 6 senior dames, 77 tot 86 jaar oud!

Heerlike middag-ete!

   

   
   

 

Soos gewoonlik, kos uit die boonste rakke

As die hande op krukke is maak ons 'n ander plan

   

Elsabé en Tannie Sas - 86 jaar jonk

Geskenke tyd

   

 

Priscilla Jones sing vir die bejaardes