Bloudakkies
Dinsdae Middag-etes

 

Oom Giel en sy Vergeet-my-nietjies vermaak die gehoor

Ouma ruk hande uit

   

Tannie Corrie laat waai

Heerlike vleis op die spit

   

Vrolik op 'n Dinsdagmiddag

Oom Ben help vleisbraai

   

Smullekker kos

Almal staan neder

   

Allerheerlikste nagereg

Die kos is reg

   

 

Amper gaar