Bloudakkies
Ouetehuis

Kersfees 2004


Die Kersfunksie - 20 Desember 2004

 
  Op die 20ste Desember 2004 het ons vir die 2 ouetehuise 'n kersfeesfunksie gehou.

Petro Rademan het vir ons bejaardes kom sing en met tye het ons almal trane in die oë en 'n knop in die keel gehad. Sy en haar twee kinders het die lieflikste stemme!

Hierdie foto's is van die funksie by die Blou dakkies ouetehuis.
 
   

'n Spesiale liedjie vir hom

'n Liedjie net vir jou

   

Almal deel in die vreugde

Die bejaardes dans lekker saam

   

Die bejaardes geniet Petro se pragtige stem

En toe dans ons almal sommer

   

Kersfees is 'n tyd van vreugde

Kersfunksie by Margaretha Ackermann tehuis

   

Ma en seun maak saam musiek

Oom Giel en sy Vergeet-my-nietjies

   

Petro Rademan sing vir ons bejaardes

Petro

   

 

Thinus sing van die loslappie