Belfast SAVF Kinderhuis

 
     

Belfast Kinderhuis - Pretdag 16 Junie 2006

 

 

Is rou eier regtig goed vir jou hare?

 

 

Kyk hoe kul hulle met Prestik onder die eier - lekker uitgtevang

 

 

 

   
   

 

Vêr spoeg kompetisie

   

Toutrek

Ken tannie die tandmuis?

   

Iemand het al 'n koekie getoets

Suzaan ontvang 100 komberse van die Danville Hulp Groep ondersteuners

   

Sakresies

Kom kry nog 'n koekie

   

Heerlike eetgoed

Koue gange

   

Gemeenskaplike hangkaste

Vensters sonder gordyne

   

My bedjie

So onveilig