Andeon
Hulp Projek / Help Project

 
     
  Hallo vriende

Ek het so baie goeie terugvoer gekry dat ons nou nie anders kan as om in te spring en te help nie. Arnold moet vinnig behoorlike abolusiegeriewe inrig! Daarvoor het ons tweedehandse artikels nodig bv:-

8 Toilette
Bousand
Sement
Stene (gebruiktes sal skoongekap word)]
Stortkoppe - krane ens
Waterpype
Elektriese koord
Elbows & T joints (nie die joint wat jy rook nie!!!)
Krane
Wasbakke

Somtyds lê daar sommer baie van hierdie ou bou rommel rond. Gooi maar gerus oor na Arnold toe asb. Artikels moet asb net nog in 'n goeie bruikbare toestand wees.

Hoor graag van julle


Elsabe