Andeon Augustus 2006
Die houthuis vir die gesin van 6 vorder goed
'n Kraan met lopende water vir elke huisie
'n Nuwe septiese tenk
Hou hierdie huis dop, hier gaan nog 'n pragtige tuin kom