|
|
|

|

|
|
Alet en haar helpers sorteer die skoolbenodighede |
Baie dankie vir ons kinders se skryfbehoeftes |
|
|
|
|
 |
 |
|
Die mammas help met die voorbereiduing en kook van die kinders se
middagete |
Kosdonasie - baie dankie |
|
|
|
|
|
Baie dankie aan
almal wat hulle harte en hande oopgemaak het vir ons projek.
Die kruideniersware en komberse wat ons ontvang het, het 'n reuse
verskil gemaak en was bitter welkom!
|
|
 |
 |
|
Almal help vlytig aflaai |
Kos donasie |
|
|
|
|
 |
 |
|
Komberse om die koue af te weer |
Warm kombersies vir die klein outjies |
|
|
|
|
 |
 |
|
Ons het weer kruideniersware om te versprei |
Toe reën dit toe sommer pampoene |
|
|
|
|

|

|
|
Gaar bakkies kerrie en rys |
Alet ontvang komberse vir die Rainbow groep |
|
|
|
|

|

|
|
Almal help aflaai |
Nartjies en nogmaals nartjies |
|
|
|
|

|

|
|
Die lewe onder die bome in Elandspoort |
Tannie Elsie help ook aflaai |
|
|
|
|

|

|
|
Vlytige hande |
So
lewe ons blankes onder die bome |
|
|
|
|

|

|
|
Louise ontvang komberse vir die Emmanuel groep |
Vragte vol kos en komberse word afgelewer |
|
|
|